'n Dialoog
marius
Created on May 11, 2021
Over 30 million people create interactive content in Genially.
Check out what others have designed:
BERTA CÁCERES
Interactive Image
DESMOND TUTU
Interactive Image
VANDANA SHIVA
Interactive Image
CRAIG HODGES
Interactive Image
FAMILY FAVORITES - IRISH FILM
Interactive Image
VIRTUAL LIBRARY
Interactive Image
TRAIN
Interactive Image
Transcript
Nomzamo se dialoog (Nomzamo en haar ma sit by die kombuistafel. Sy wil weet waar sy vandaan kom.) Nomzamo: Ma, hoe is ek gebore? Ma: Die ooievaar het jou gebring. Nomzamo: Wat van Pa? Ma: Die ooievaar het hom ook gebring. Nomzamo: En Oupa? Ma: Op dieselfde manier. Hy is ook afgelewer. Nomzamo: Wil Ma vir my sê daar was die afgelope 70 jaar geen normale geboortes in ons familie nie? (Deur die skrywer)